Seejolvorms om af te laai:

   

  Die Deining (Algemene Kampinligting en Kampbrief)

 

  Inskrywingsvorm 2023   (op SAS)

 

 

            Nie-Voortrekkers moet die kampleier kontak om reëlings te tref: koosstofberg@gmail.com

 

             

 

    

20/05/2023
Tuisblad
Kursusse
Kontak Ons
Fotoblad
















 

 

Ons aanvaar ook inskrywings vir voorskoolse jeug.

Vir ouers wat saamkamp met  voorskoolse kinders word daar voorsiening gemaak.

 

Ons verkies dat laerskoolkinders eerder Swartvlei P/D-kamp meemaak wat oor dieselfde tyd plaasvind.

 

 

Seejol bankbesonderhede

Naam: Seejol

ABSA (632005)

Rekeningnommer: 4062270138

 

 

Alle inskrywings word elektronies hanteer!

  • Nadat 'n inskrywing deur SEEJOL aanvaar is, word ’n dokument aan elke persoon per e-pos gestuur om die inskrywing vir SEEJOL 2022 te bevestig. SLEGS hierdie persone sal op Die Vaart kan gaan wat op Vrydag 24 Junie 2022 om 18:00 vertrek.

  • Vir enige navrae kan u direk met die Skeepskantoor by seejol@voortrekkers.co.za kontak maak. 

 

Hierdie webblad was 20/05/2023 opgedateer